# Die globale versekeringsmaatskappy, Coface, sê sonder diep en volgehoue hervormings sal Suid-Afrika se groeimoontlikhede altyd beperk bly. Hy voorspel in 2025 ʼn groeikoers van 0,8-persent en 1,3-persent in 2026. Coface se ekonoom vir Afrika, Aroni Chaudhuri, sê Suid-Afrika word gekniehalter deur twee groot strukturele beperkings: die mislukking van die energiestelsel en diep verwringing in die arbeidsmark:
Ekonoom sê SA se groei word belemmer deur strukturele probleme in energie en werkskepping [KLANK]
ENG-ChaudhuriOnSAGrowth.mp3