Skip to content

Ekonoom sê begrotingbesprekings moet fokus op groei en nie slegs om die boeke te balanseer nie [KLANK]

# ‘n Ekonoom van die Stellenbosse Sakeskool, André Roux, sê Begroting 3.0 moet ekonomiese groei en werkskepping voorkeur gee bo die blote balansering van die boeke. Hy glo die koalisie se onlangse eenheid kan beleggers gerusstel en help om die begroting goed te keur. Roux waarsku teen die verhoging van persoonlike of korporatiewe belasting en sê dit kan groei benadeel:

ENG RouxOnRevisedBudget