# ʼn Ekonoom aan die Noordwes-universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om sy rentekoersverlagingsiklus voort te sit, is die regte een. Die komitee het die koers met 25 basispunte gesny. Dit bring die terugkoopkoers af tot 7,25-persent en die prima uitleenkoers tot 10,75-persent. Parsons sê op hierdie stadium sal selfs ʼn klein daling in rentekoerse ʼn positiewe uitwerking hê op die nasionale ekonomiese stemming en vertrouensvlakke:
Ekonoom Raymond Parsons sê rentekoersverlaging is regte besluit [KLANK]
AFR ParsonsOnGrowth