Skip to content

EFF vra regering om brandstofheffing dringend te verlaag te midde van verhoging in brandstofprys [KLANK]

# Die EFF sê die jongste styging in brandstofpryse is rampspoedig vir die werkersklas en arm Suid-Afrikaners. Petrolpryse styg van môre af met tussen drie-rand-12-sent en drie-rand-33-sent per liter; dieselpryse met tussen twee-rand-84-sent en drie-rand-24-sent per liter, en die prys van paraffien met vier-rand-77-sent per liter. Sixolise Gcilishe van die EFF sê Suid-Afrika beheer nie die internasionale ruolie-prys nie, maar die regering beheer belasting, fiskale beleid, regulasies en die mate waartoe hy ingryp om burgers teen ekonomiese skokke te beskerm:

ENG GcilisheOnFuelLevy