Skip to content

EFF vra Nasionale Vergadering se speaker om fiskale raamwerkverslag te onttrek [KLANK]

# Die EFF het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, gevra vir die onttrekking van die verslag oor die fiskale raamwerk en voorstelle oor belasting omdat die prosedure onwettig is. Die verslag wat deur die Finansiële komitee aanvaar is, sluit ‘n BTW-verhoging van 0.5-persentasiepunte in. Dit sluit ook ʼn aanbeveling van ActionSA in dat die Tesourie 30 dae kry om alternatiewe te vind om die BTW-verhoging te vervang. Die EFF se woordvoerder, Sinawo Thambo, sê die verslag is aanvaar sonder om die parlementêre prosedure in ag te neem:

ENG ThamboOnFiscalReport