Skip to content

EFF vra ad hoc-komitee om deklassifisering van noodsaaklike bewysstukke te versnel [KLANK]

# Die EFF het pogings verwerp om die parlementêre ad hoc-komitee se getuielys te beperk tot die getuienis van KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en inmenging by polisie-ondersoeke, insluitend deur minister Senzo Mchunu, en het ‘n duidelike, regverdige proses beloof. Die EFF se leier, Julius Malema, waarsku so ‘n benadering sal ander kritieke stemme stilmaak en die komitee se werk verwring:

ENG MalemaOnWarning