Skip to content

EFF veroordeel Parlement se weiering om rekenskap te gee oor SAL-Takatso-ooreenkoms

# Die EFF neem kennis dat die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer, die agendapunt oor die herroeping van die die Wetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Lugdiens teruggetrek het nadat die SAL-Takatso-ooreenkoms beëindig is. Die party veroordeel die terugtrekking en noem dit ‘n poging om aanspreeklikheid te vermy en verdere ondersoeke te stop, wat dui op ‘n duidelike poging tot diefstal van ‘n strategiese nasionale bate. Die EFF sê die SAL-Takatso-ooreenkoms is van die begin af, onder die leiding van Pravin Gordhan, gekenmerk deur onetiese bande en growwe onreëlmatighede.