# Die EFF in Gauteng sê die provinsiale begrotingsplan baan ‘n duidelike pad na die transformasie van dienslewering en die versterking van die township-ekonomieë. Die party het belangrike ingrypings verwelkom wat tydens die 2026/2027-begrotingstemming aangekondig is, insluitend stappe om verkrygingstelsels te verbeter, finansiële toesig te verskerp en geleenthede vir township-ondernemings en swart besighede uit te brei. Nkululeko Dunga van die EFF steun planne om vertragings met betalings aan diensverskaffers aan te spreek en mediese voorraadbestuur te versterk:
EFF steun Gautengse begrotingsplan gemik op transformasie van dienslewering en versterking van township-ekonomieë [KLANK]
ENG DungaOnBudgetVote