# Die EFF sê die konteks van president Cyril Ramaphosa se besoek aan die VSA is ‘n duidelike poging deur president Donald Trump om Suid-Afrika te ondermyn en die vorm en tempo van transformasie-inisiatiewe te dikteer. Ramaphosa se besoek aan die VSA volgende week sal ‘n platform bied om die strategiese verhouding tussen die twee lande te herstel. Die EFF se woordvoerder, Thembi Msane, sê Ramaphosa is op die punt om deur Trump in die verleentheid gestel te word, wat Msane as ‘n ongeletterde imperialis en boelie beskryf:
EFF sê Ramaphosa se besoek aan die VSA is ‘n poging deur Trump om SA te ondermyn [KLANK]
ENG ThembionRamaphosaUS