Skip to content

EFF sê proses waarvolgens fiskale raamverwerkverslag aanvaar is, is vol foute [KLANK]

# Die EFF beskryf die proses waarvolgens die parlementêre staande komitee oor Finansies die fiskale raamwerkverslag aanvaar het as gebrekkig, onsamehangend en onwettig. Die party sê die komitee het voorstelle aanvaar wat ʼn 0,5-persent BTW-verhoging insluit. Die EFF-woordvoerder, Sinawo Thambo, sê ActionSA het Suid-Afrikaners mislei deur te beweer hulle versoek dat die BTW-verhoging geskrap word, word in die aanvaarde verslag weerspieël:

ENG ThamboOnActionSA