# Die EFF sê pous Franciskus was ʼn groot kampvegter vir die regte van vlugtelinge en migrante, en het nasies aangemoedig om hul grense en harte oop te gooi vir mense wat vlug van oorlog en ekonomiese wanhoop. Die 88-jarige Argentyn is gisteroggend aan ʼn beroerte en hartversaking dood. EFF-woordvoerder Sinawo Thambo sê sedert hy in Maart 2013 verkies is, het pous Franciskus ʼn stem vir morele duidelikheid geword in ʼn era van toenemende ongelykheid, konflik en ekonomiese uitbuiting:
EFF sê pous Franciskus was ’n stem vir morele duidelikheid [KLANK]
ENG SinawoonPope