# Die EFF sê hulle sal hul parlementêre verteenwoordiging gebruik om te verhoed dat die Nasionale Tesourie in die toekoms belasting sonder behoorlike demokratiese toesig instel. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die party se aansoek teen die brandstofheffingverhoging met koste van die hand gewys het. Die verhoging van 16-sent per liter vir petrol en 15-sent per liter vir diesel het reeds in werking getree. Omphile Maotwe van die EFF sê belasting moet deur parlementslede goedgekeur word:
EFF sê belasting moet deur parlementslede goedgekeur word [KLANK]
ENG MaotweOnLevyImpact