# Die EFF het sy diepe meegevoel betuig na die dood van 12 van sy lede in vanoggend se botsing naby Vryheid in KwaZulu-Natal. Die slagoffers was op pad terug van die party se 16 Junie-byeenkoms in Umlazi. Die EFF beskryf hulle as revolusionêre helde wat die nalatenskap van 1976 se jeug vereer het. Verskeie mense is beseer en ontvang mediese sorg. Woordvoerder Thembi Msane sê die party werk saam met owerhede om die slagoffers te identifiseer:
EFF betreur dood van 12 lede in botsing by Vryheid ná 16 Junie-byeenkoms [KLANK]
ENG-MsaneOnAccident