# Die EFF in Gauteng sê die provinsiale regering moet ʼn deelnemende rol in die ekonomie speel omdat dit nie volhoubaar is om op beleggers staat te maak nie. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, het die 2025/2026-begroting van 172,3-miljard-rand voorgelê. Dis 886,6-miljoen-rand meer as die een wat vroeër vanjaar ingedien is. Die EFF se provinsiale voorsitter, Nkululeko Dunga, sê die prioriteite in die begroting is misplaas:
EFF Gauteng sê prioriteite in hersiene begroting is misplaas [KLANK]
ENG DungaOnPriorities