# Die EFF sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, oorskry sy magte deur ‘n ministeriële beleidsvoorskrif te gebruik om die reëls van die IKT-sektor te verander sonder behoorlike wetgewing. Tydens die parlement se kommunikasiekomitee-inligtingsessie het die party kommer uitgespreek oor die impak van buitelandse satellietmaatskappye soos Starlink op plaaslike werkgeleenthede en die telekommunikasiebedryf. Sinawo Thambo van die EFF sê Malatsi help buitelandse maatskappye om wette te vermy wat 30-persent swart eienaarskap vereis:
EFF beskuldig minister Malatsi daarvan dat hy wette buig vir Musk se Starlink [KLANK]
ENG ThamboOnBendingLaws