Skip to content

EFF beraadslaag met prokureurs oor begroting se aanvaarding [KLANK]

# Die EFF sê hy gaan met sy prokureurs beraadslaag om te bepaal of hy die fiskale begrotingsraamwerk se aanvaarding in die hof kan betwis. Die party verwerp ʼn BTW-verhoging soos voorgestel in die begroting, en sê kategorieë vir persoonlike belasting moet by inflasie aangepas, en korporatiewe en welvaartsbelasting moet verhoog word. EFF-leier Julius Malema hou vol die parlementêre staande komitee oor Finansies het nie die regte prosedure gevolg om die verslag oor die begrotingsraamwerk te aanvaar nie:

ENG MalemaOnBudget