# Die Wes-Kaapse Regering het sy eerste gemengde gebruik, bekostigbare middestad-behuisingsontwikkelling bekend gestel. Die 918-miljoen-rand Leeuloop-gebied in Kaapstad sal na verwagting meer as 840 behuisingseenhede behels. Die ontwikkeling, wat 350 bekostigbare behuisingseenhede insluit, is ontwerp met volhoubaarheidoogmerke en het ‘n vier-ster groengebou-sertifikaat behaal. LUR Tertuis Simmers het ook, in vennootskap met FNB se behuisingsubsidie-inisiatief, 71 titelakte aan behoeftige huiseienaars oorhandig:
Eerste bekostigbare behuisingsontwikkeling in Kaapstad se middestad bekendgestel [KLANK]
ENG-SimmersOnHousing