# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, verwelkom die arrestasie van ‘n veroordeelde gevangene wat uit die Maputo maksimumgevangenis ontsnap het toe onrus verlede jaar in Desember in Mosambiek uitgebreek het. Nelson Simiao Massango het saam met meer a ‘n duisend ander gevangenes ontsnap. Hy is in 2015 aan moord skuldig bevind en tot minstens 20 jaar tronkstraf gevonnis, ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Massango is by ‘n motorhandelaar in Sandton, Gauteng aangekeer.
Een van gevangenes wat uit die Maputo Maksimum gevangenis in 2024 ontsnap het in Gauteng aangekeer [KLANK]
ENG MatheOnConvictedPrisoner