# Inwoners van die Wes-Kaap word aangemoedig om benoemings in te dien vir die 2025 provinsiale Kultuursake-toekennings wat môre sluit. Thomas Walters van die DA doen ‘n beroep op die publiek om individue en organisasies te vereer wat blywende bydraes tot kuns, kultuur en erfenis lewer. Die toekennings, aangebied deur die Departement van Kultuursake en Sport, sal kategorieë soos biblioteke, museums, argiewe, nasorgprogramme en meer vereer. Hy het beklemtoon dat benoemdes in die Wes-Kaap moet wees:
Een dag oor om benoemings vir die 2025 WK Kultuursake-toekennings in te dien [KLANK]
AFR-WaltersOnAwards