# Die Departement van Hoër Onderwys het bevestig dat studente van die Educor Groep, insluitend Damelin en CityVarsity, sal gradueer na suksesvolle registrasie. Direkteur-generaal van die departement, Nkosinathi Sishi, sê die deregistrasie was weens administratiewe nie-nakoming. Sishi het aan Newzroom Afrika bevestig dat studente se kwalifikasies landwyd beskikbaar is. Hy het verduidelik dat die deregistrasie nie die gehalte van die onderrig wat deur die instellings verskaf is, beïnvloed nie.:
Educor Groep-studente is kan gradueer na herregistrasie [KLANK]
ENG-SishiOnEducor