Skip to content

Ebrahim Rasool is terug in Suid-Afrika en sê hy is nie spyt nie [KLANK]

# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Verenigde State, Ebrahim Rasool, sê hy is nie spyt dat hy tot persona non grata verklaar en uit Washington geskop is nie. Hy en sy vrou Rosieda het gisteroggend by die Kaapstadse Internasionale Lughawe aangekom. Hy is uit die VSA geskors oor sy opmerkings oor president Donald Trump se administrasie. Rasool sê Suid-Afrika sal altyd die diplomasie van ubuntu en wedersydse interafhanklikheid beoefen, gebaseer op waardes en belange:

ENG RasoolOnDiplomacy