Skip to content

Dube-Ncube ingehuldig as adjunk-minister van Hoër Onderwys en Opleiding [KLANK]

# Nomusa Dube-Ncube is as adjunk-minister van Hoër Onderwys en Opleiding ingehuldig. Sy vervang Buti Manamela, wat nou die minister is. Dit volg op Nobuhle Nkabane se afdanking nadat sy die Parlement skynbaar mislei het oor die aanstelling van mense met ANC-bande op SETA-rade. Dube-Ncube was voorheen ‘n diplomaat en ambassadeur in die Tsjeggiese Republiek, en was ook premier van KwaZulu-Natal en LUR in verskeie portefeuljes:

ENG-Dube-NcubeOnSworn