Skip to content

Dube-Ncube beklemtoon vaardigheidsontwikkeling as noodsaaklik vir oorgang na skoon energie [KLANK]

# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube-Ncube, sê vaardigheidsontwikkeling is noodsaaklik om geleenthede in die skoon energiesektor te benut. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika tydens die bekendstelling van die Just Energy Transition-vaardigheidslessenaar in Johannesburg, het Dube-Ncube beklemtoon dat klimaatsverandering uitdagings bied, maar ook nuwe moontlikhede inhou. Sy sê plaaslike innovasie, opleiding, mentorskap en skenkerfondse is noodsaaklike inisiatiewe om die verskuiwing na ontkoling en volhoubare energie te verseker:

ENG-Dube-NcubeOnDonars