Skip to content

Drie verdagtes word nou vir die moord op Olorato Mongale gesoek [KLANK]

# Die Gautengse polisie het bevestig dat drie verdagtes nou in verband met die moord op Olorato Mongale gesoek word. Die 30-jarige vrou se liggaam is in Lombardy-Wes, Johannesburg, gevind nadat sy Sondag ‘n afspraak gehad het. Die motor wat na bewering in die moord gebruik is, is by ‘n paneelklopwerkswinkel in Durban gevind. Nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die derde verdagte, Bongani Mthimkhulu, is ‘n vriend van Philangenkosi Makhanya en, saam met Fezile Ngubane, ook ‘n gesoekte verdagte:

ENG AthlendaonThirdSuspect