# Die Spesiale Ondersoekeenheid sê meer as twee-miljard-rand wat begroot is vir die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, is gesteel deur drie misdaad-sindikate onder leiding van Hangwani Maumela en Vusi “Cat” Matlala; Rudolf Mazibuko; en Sindikaat X. Minstens 15 amptenare is betrokke, en luukse eiendomme en voertuie wat met die sindikate verbind word, word opgespoor om herwin te word. Die hoof van die eenheid, Andy Mothibi, het aan die media gesê 116 dissiplinêre sake en vier korrupsiesake is na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys:
Drie sindikate verbind met bedrog van R2-mijard by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG MothibiOnSyndicates