Skip to content

Drie leerders uit bome gered nadat skoolvervoerbus in Oos-Kaapse vloed wegspoel [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het nooddienste geprys nadat hulle drie leerders uit bome gered het in die Oos-Kaap. Dit het gebeur nadat hulle skoolvervoerbus deur vloedwater meegesleur is op die Efata-brug naby Mthatha. SANTACO se nasionale woordvoerder, Mmatshikhidi Phala, sê die bus was op pad na die Senior Sekondêre Skool Jumba:

ENG-PhalaOnFloods