Skip to content

Drie amptenare van Tshwane aangekeer vir diefstal van R7-miljoen se transformators [KLANK]

# Drie amptenare van die Tshwane-metro se munisipale depot is vanoggend in hegtenis geneem. Hulle word beskuldig dat hulle transformators van sewe-miljoen-rand van die Laudium-substasie gesteel het. Polisiewoordvoerder Samuel Thine beweer hulle is deel van ‘n transformator-sindikaat. Thine sê die diefstal is gekoppel aan die omgewing se ernstige kragonderbrekings wat noodsaaklike infrastruktuur in gevaar stel en die ekonomie knou:

ENG-ThineOnArrests