Skip to content

DNS-ontleding bevestig oorskot in Limpopo is dié van joernalis Aserie Ndlovu en lewensmaat [KLANK]

# Die polisie sê die menslike oorskot wat verlede maand in Rust De Winter, Limpopo, gevind is, is deur DNS-ontleding positief geïdentifiseer as dié van die joernalis, Sibusiso Aserie Ndlovu en sy lewensmaat Zodwa Mdhluli. Die paartjie het op 18 Februarie in KwaMhlanga, Mpumalanga, verdwyn. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê sewe verdagtes is in verband met die saak gearresteer op aanklagte wat wissel van ontvoering en huisroof tot besit van gesteelde eiendom:

ENG MatheOnHumanRemains