# Die vier beskuldigdes in die moord op DJ Sumbody en sy lyfwagte staan nou tereg op nog aanklagte nadat die polisie hulle verbind het met ander hoë-profielmoorde in Gauteng. Katiso Molefe, Michael Pule Tau, Musa Kekana, en Tiego Mabusela word glo verbind met die moorde op Hector Buthelezi, ook bekend as DJ Vintos, en Don Tindleni. Die polisie sê ballistiese bewyse verbind die vier en vuurwapens aan verskeie sluipmoorde. Woordvoerder Athlenda Mathe sê Molefe se borgtogverhoor hervat op 6 Augustus:
DJ Sumbody-moordbeskuldigdes gekoppel aan ander hoë-profielmoorde [KLANK]
ENG-MatheOnCases