# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n aanklaer wat betrokke is by die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni-saak geskors nadat hy nie in die hof verskyn het nie. Die hoëprofiel-afpersing- en geldwassery-saak teen Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is gevolglik in die Landdroshof in Kwaggafontein, Mpumalanga van die rol geskrap. Mthunzi Mhaga van die NVG sê daar sal dissiplinêre stappe teen die aanklaer geneem word na aanleiding van die voorval:
Dissiplinêre stappe geneem nadat aanklaer in Joe Sibanyoni-saak nie in hof opgedaag nie [KLANK]
ENG MhagaOnProsecutor