Skip to content

DIRCO sê Ramaphosa-Trump-ontmoeting is om verhoudinge te versterk [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê president Cyril Ramaphosa se ontmoeting Woensdag met die Amerikaanse president Donald Trump sal ʼn positiewe stap wees om verhoudinge tussen die twee lande te versterk. Minstens 49 wit Suid-Afrikaners het onlangs na Amerika vertrek om te ontvlug van wat Trump ʼn volksmoord in Suid-Afrika noem. Die departement se woordvoerder, Clayson Monyela, het aan die SABC gesê die regering glo politieke uitdagings moet deur dialoog opgelos word:

ENG MonyelaOnRelations