Skip to content

DIRCO betreur ontydige dood van ambassadeur Nathi Mthethwa in Parys [KLANK]

# Die ministerie van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, bevestig. Die 58-jarige diplomaat, wat voorheen as die minister van Polisie en die minister van Sport, Kuns en Kultuur gedien het, is in Parys dood en Franse owerhede stel tans ondersoek in na die omstandighede. Die woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die verlies van Mthethwa word nie net tuis gevoel nie, maar ook in die wêreldwye diplomatieke gemeenskap:

ENG PhiriOnMthethwa