# Die waarnemende Nasionale Polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het samewerking in wetstoepassing met Suid-Afrika se buurlande geprys ná die inhegtenisneming van ‘n 26-jarige derde verdagte in verband met die moord op ‘n egpaar in die Krugerwildtuin verlede maand. ‘n Mosambiekse burger is in Zimbabwe vasgetrek nadat hy oor die grens daarheen gevlug het. Twee verdagtes is vroeër in Mosambiek aangekeer en die paartjie se gesteelde voertuig is ook teruggevind. Die nasionale woordvoerder van die Polisie, Athlenda Mathe, het die doeltreffendheid van oorgrenspolisiëring geloof:
Dimpane verwelkom inhegtenisneming van derde verdagte in moorde in Krugerwildtuin [KLANK]
ENG-MatheOnArrest