# Die Wes-Kaapse LUR van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die Gemengde Finansieringskema is ‘n deurbraak vir opkomende en kleinboere. Die skema, aangevoer deur die nasionale Departement van Landbou, in vennootskap met finansiële instellings soos die Landbank en ABSA, is bedoel om finansiële risiko te verminder terwyl toegang tot kapitaal verbeter word. Meyer sê dit teiken voorheen benadeelde individue, veral vroue, jeugdiges en mense met gestremdhede:
Die Wes-Kaapse Landbou-LUR sê die Gemengde Finansieringskema is deurbraak [KLANK]
AFR IvanonBlendedFinance