Skip to content

Die vermiste Suid-Afrikaanse joernalis Micah Reddy is in Djiboeti vrygelaat en is veilig [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse ondersoekende joernalis, Micah Reddy, wat deur die owerhede in Djiboeti aangehou is, is gister ongedeerd en sonder enige klag vrygelaat. Hy en sy plaaslike skakelpersoon, Kooki Mahmoud, wat ook vrygelaat is, het Saterdagmiddag uit hul hotel in dié Oos-Afrika-land verdwyn. Reddy is die Afrika-koördineerder van die Internasionale Konsortium van Ondersoekende Joernaliste. Niall Reddy het aan die SABC gesê die nasionale veiligheidsdienste het sy broer aangehou weens kwessies rondom media-akkreditasie:

ENG ReddyOnBrother