# Die kabinet verwelkom Suid-Afrika se jongste BBP-syfer wat 0,8-persent groei in die tweede kwartaal van 2025 aandui, ‘n verbetering vanaf 0,1-persent in die eerste kwartaal. Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die verhoging dui ‘n breë-basis herstel in vervaardiging, mynwese, en handel aan, en verhoogde huishoudelike gebruik. Sy het ook Fitch se besluit verwelkom om Suid-Afrika se kredietgradering te bevestig met ‘n stabiele vooruitsig, en verwys na die hervormings van Operasie Vulindlela:
Die kabinet verwelkom verbeterde BBP-groei en stabiele kredietgradering [KLANK]
ENG-NtshavheniOnEconomy