Skip to content

Die kabinet veroordeel voortgesette konflik in Soedan [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet veroordeel die voortgesette konflik in Soedan wat onlangs gelei het tot die dood van ten minste 60 burgerlikes deur die Rapid Support Forces in El Fasher, Noord-Darfur in Soedan. Sy sê duisende burgerlikes is in die stad vasgekeer. Ntshavheni sê die streek het die middelpunt van blindelingse aanvalle deur die RSF geword, wat die reeds ernstige humanitêre krisis vererger:

ENG NtshavhenionSudan