# Die G20-leiersberaad in November sal by die Nasrec-eksposentrum in Soweto plaasvind. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die geleentheid by die geskiedkundige perseel versterk pogings om ruimtelike beplanning uit die apartheid-era aan te spreek. Die minister sê Nasrec Soccer City, is vir groot ekspo’s soos Electra Mining Africa gebruik en sal nou een van die wêreld se belangrikste politieke byeenkomste aanbied:
Die G20-leiersberaad sal by Soweto se Nasrec-eksposentrum aangebied word [KLANK]
ENG-NtshavheniOnNasrec