Skip to content

Die DA sê die ANC moet sy rassebeleid laat vaar om sy nuwe ekonomiese plan te laat werk [KLANK]

# Die DA sê die ANC se Ekonomiese Aksieplan moet die mislukte swartbemagtigingsbeleid laat vaar en toesien dat die nuwe plan werk. Die nuwe tienpuntplan om die ekonomie te laat herleef, sluit in die uitbreiding van elektrisiteitsinfrastruktuur, die herstel van die chroom- en mangaanbedrywe, die bevordering van plaaslike ekonomiese ontwikkeling en die uitbreiding van openbare werk- en vaardigheidsprogramme. Mat Cuthbert van die DA sê Suid-Afrika het ‘n ware bemagtigingsmodel nodig wat ‘n tasbare uitwerking in arm gemeenskappe het en ‘n pad uit armoede na voorspoed skep:

ENG CuthbertOnReforms