# Die ANC sê sy onlangse oorwinnings in tussenverkiesings bevestig dat Suid-Afrikaners steeds hul vertroue in die party plaas. Die ANC het wyke behou in Bela Bela in Limpopo, Kgotsong-Bothaville in die Vrystaat, Emdeni en Naledi in Soweto in Gauteng, en Kou-Kamma in die Oos-Kaap. Woordvoerder van die party, Mahlengi Bhengu sê hierdie uitslae wys dat hulle grond wen as gevolg hulle hernuwingprogram, dissipline, en hulle fokus op dienslewering.
Die ANC vier tussenverkiesingoorwinnings in vier provinsies