Skip to content

Didiza vra bekwame verteenwoordigers in Openbare Rekeninge-komitees [KLANK]

# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, moedig wetgewers aan om bekwame en toegewyde openbare verteenwoordigers in Openbare Rekeninge-komitees aan te stel. Didiza het tydens die spitsberaad van die SAOG-organisasie van Komitees oor Openbare Rekeninge in Kemptonpark gesê doeltreffende toesig is noodsaaklik om openbare fondse te beskerm en diegene wat met hulpbronne toevertrou is aanspreeklik te hou. Sy sê koalisieregerings regoor die streek verhoog inwoners se verwagtinge oor openbare verteenwoordigers, veral op plaaslike regeringsvlak:

ENG-DidizaOnCommittee