Skip to content

Deskundige sê Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika se diplomatieke sending misluk [KLANK]

# ʼn Kenner van internasionale betrekkinge, Kingsley Makhubela, sê die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, misluk in sy diplomatieke sending om verhoudinge te herbou. Bozell sê die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het hom persoonlik beledig. Lamola het gesê Bozell moet “uit die kombuis kom” as hy nie meer glo in diplomatieke onderhandeling met Pretoria nie. Makhubela het aan die SABC gesê Bozell se inroeping is kommerwekkend:

ENG MakhubelaOnAmbassador