# Die pas aangekondigde burgemeesterskandidaat van ActionSA in Kaapstad, Dereleen James, sê inwoners verdien beter ten spyte van die stad se roem vir goeie regering. James het veiligheid as haar topprioriteit geïdentifiseer en sê misdaad, bendebedrywighede en dwelmmisbruik belemmer steeds beleggings. Sy sê die groeiende bekostigbaarheidskrisis dwing baie huishoudings om tussen kos en elektrisiteit te kies. Sy het beter dienslewering, inklusiewe regering en ‘n strenger standpunt teen korrupsie belowe:
Dereleen James van ActionSA vra vir goeie bestuur in Kaapstad [KLANK]
ENG-James OnPosition