Skip to content

Departement Water en Sanitasie verbind tot versnelling van billike toegang tot water en sanitasie [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie het sy verbintenis herbevestig tot die versnelling van billike en volhoubare toegang tot water- en sanitasiedienste reg oor Suid-Afrika. Die AWSISA Afrika en Globale Suide Water- en Sanitasie-dialoog eindig vandag in Johannesburg. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Suid-Afrika werk steeds ten nouste saam met Afrika-regerings, streeksliggame en strategiese globale vennote om die Afrika-Watervisie 2063 te bevorder. Sy sê dit streef na ‘n voorspoedige en waterveilige vasteland waar water billik en volhoubaar bestuur word:

ENG WisaneonAfrica