# Die Departement van Indiensneming en Arbeid het gevra dat die DA se hofaansoek teen die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming van die hand gewys word. Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak in die saak vir minstens drie maande voorbehou. Die DA voer aan dat die wet streng rassekwotas instel en ongrondwetlik is. Thobeka Magcai van die departement sê egter die DA se saak het geen meriete nie, aangesien die wysigings nie nuut is nie en die teikens steeds buigsaam bly:
Departement vra dat DA se Indiensneming-hofaansoek verwerp moet word [KLANK]
ENG MagcaiOnDismissal