# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê Suid-Afrika verwerp die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake se verslag oor menseregtepraktyke in die land. Die verkorte opsomming van die verslag lui dat die menseregte-situasie in die land gedurende die jaar aansienlik versleg het, met die ondertekening van die Wetsontwerp op Onteiening in Desember. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê dis hoogs kommerwekkend dat die verslag gegrond is op inligting wat nie in verband geplaas is nie en onakkurate verslae:
Departement verwerp onakkurate en foutiewe Amerikaanse verslag oor menseregte in SA [KLANK]
ENG ChrispinonRejects