Skip to content

Departement van Wetenskap en Tegnologie versterk Suid-Afrika se agri-voedselstelsels [KLANK]

# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, in vennootskap met die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie, is besig om ‘n Wetenskap-, Tegnologie- en Vernuwings-padkaart vir Landbou te ontwikkel. Die padkaart sal koördinering verbeter, vernuwing aandryf en die hervorming van Suid-Afrika se agri-voedselstelsel as inklusief en veerkragtig ondersteun. Maneshree Jugmohan-Naidu van die departement sê die padkaart sal ook die ontwikkeling van nuwe hoëwaarde-gewasse, vee en agri-verwerkte produkte bevorder:

ENG ManeshreeonSystems