# Die Departement van Vervoer sê hy het meer as 160 voorleggings ontvang ná sy onlangse versoek vir privaatsektor-deelname aan spoor- en hawe-infrastruktuur. Minister Barbara Creecy het in Maart die versoek om inligting van stapel gestuur en dit het wye belangstelling gelok, veral in belangrike uitvoerroetes soos minerale, vraghouers en voertuie. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê ‘n nuwe versoek oor passasierspoorvervoer word volgende maand verwag:
Departement van Vervoer ontvang meer as 160 voorstelle vir spoor- en hawedeurgange [KLANK]
ENG MsibiOnSubmissions