# Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur skop Erfenismaand 2025 af met die tema, Reimagine Our Heritage Institutions for a New Era. Die Parlementslid, Stacey-Lee Gaby Khojane, beklemtoon die projek se doelwit is om museums, argiewe en erfenisterreine in spilpunte vir innovering, insluiting en gemeenskapsontwikkeling te omskep. Khonjane sê die vierings sluit in Oudtshoorn, in die Wes-Kaap af, en ‘n reünie van oud-politieke gevangenes word op Robbeneiland aangebied ter ere van Suid-Afrika se bevrydingshelde:
Departement van Sport, Kuns en Kultuur skop Erfenismaand af [KLANK]
ENG KhonjaneOnHeritage