Skip to content

Departement ondersoek omstandighede rondom Nkaneng-mynramp [KLANK]

# Die Departement van Minerale en Petroleum Hulpbronne sê die tragedie by die verlate mynskag in Nkaneng naby Rustenburg in Noordwes het plaasgevind binne die grense van ‘n gebied met ʼn geldige mynboupermit. Die liggame van 14 vermeende onwettige mynwerkers is Dinsdag in ʼn verlate mynskag gevind. Die departement se woordvoerder, Lerato Ntsoko, sê die terrein is ʼn oopgroef-myn en sluit nie ʼn ondergrondse skag in nie:

ENG NtsokoONCircumstances